Hengel Stories Wolvekrans hengel klub lede hengel somer reg deur die jaar so word daar baie mooi vis geland somer net vir die ontspaning daarvan hier is dan so paar van die vangste baie geluk aan die hengelaars welgedaan.