
Ons maand kompetisie het plaasgevind van 12 tot 14 Maart 2021. Met covid regulasies nog in plek, het 111 hengelaars per whats-app ingeskryf vir die kompetisie. Die naweek het weggespring met ‘n lekker donderstorm Vrydag middag maar die res van die naweek ws vogens my perfekte hengel weer. Dit was egter moeilik om die vis aan te keer die Sondag kon slegs 55 hengelaars 226 vis inweeg met ‘n massa van 136.986 kg.
Die uitslae as volg:
Seniors
1st Johan Brunette 5 vis met ‘n massa van 14.410kg. 194 punte.
2de Jonatan Gerber 11 vis met ‘n massa van 8.355kg. 193 punte.
3de Johannes Liebenberg 11 vis met ‘n massa van 6.495kg. 174 punte.
Goue Oue Seniors
1st Dirk Grobler 13 vis met ‘n massa van 4.570kg. 175 punte.
2de Hans Prinsloo 2 vis met ‘n massa van 5.355kg. 73 punte.
3de Anton Prinsloo 2 vis met ‘n massa van 4.340kg. 63 punte.
Dames
1st Anze Liebenberg 10 vis met ‘n massa van 4.930kg. 149 punte.
2de Annatjie Swart 7 vis met ‘n massa van 2.400kg. 94 punte.
3de Allona Martiz 7 vis met ‘n massa van 2.290kg. 92 punte.
Goue oue Dames
1st Christine Harrington 6 vis met ‘n massa van 9.095kg. 150 punte.
2de Tokkie Dovey 9 vis met ‘n massa van 3.800kg. 128 punte.
3de Lynette Kotze 1 vis met ‘n massa van 5.305kg. 63 punte.
Juniors
1st Nathen Jansen van Vuuren 4 vis met ‘n massa van 1.800kg. 58 punte.
2de Thomas van Reede van Oudtshoorn 4 vis met ‘n massa van 1.600kg. 56 punte.
3de George Benadie 4 vis met ‘n massa van 0.975kg. 49 punte.
Mini Juniors
1st Amorette Blom 6 vis met ‘n massa van 1.830kg. 78 punte.
2de Ricardo van Biljon 5 vis met ‘n massa van 1.970kg. 69 punte.
3de Quinton Grobler 5 vis met ‘n massa van 1.795kg. 67 punte.
Swaarste spesies soos volg:
Swaarste Baber gevang deur Johan Brunette met ‘n massa van 11.860kg
Swaarste Karp gevang deur Lynette Kotze met ‘n massa van 5.305kg.
Swaarste Kurper gevang deur Zane Peake met ‘n massa van 0.020kg.
Swaarste Bass gevang deur Willem Maritz met ‘n massa van 0.010kg.
Baie geluk aan al ons wenners die volgende kompetisie is naweek 9 tot 11 April hoop ons sien julle daar.
Hengel Groete
Rekord Beampte
Anton Prinsloo