September 2021 kompetisie uitslae

Met die laaste naweek in Augustus se vinnige koue front het die weer fantasties gelyk vir ons eeste naweek kompetisie. Die weer is nog bitter koud en die vangste getuig daarvan. Daar het honderd twee en twintig hengelaars ingeskryf vir die kompetisie waarvan een en...

hengel klub nuus

Wolvekrans hengel klub   Met nog ‘n kompetisie waar vangste maar aan die swak kant was is hengelaars vol hoop vir beter vangste met warmer weer in Oktober klub lede het ook ‘n hele paar oefen hengel sessies in ge sit hierdie maand en vooruitsigte lyk goed....