Wolvekrans hengel klub

 

Met nog ‘n kompetisie waar vangste maar aan die swak kant was is hengelaars vol hoop vir beter vangste met warmer weer in Oktober klub lede het ook ‘n hele paar oefen hengel sessies in ge sit hierdie maand en vooruitsigte lyk goed.

Totdat ons dan weer by mekaar kom vir ‘n lekker naweek  kompetisie die 1st  Oktober by Wolvekrans klub gronde tot dan wees veilig bly gesond en stywe lyne.

Komitee