
Ons Februarie klub kompetisie was gehou van 12 tot 14 Februarie covid regulasies is weer nagekom deur middel van whatsapp inskrywing en elke deelnemer het aanlyn die nodige vraelys voltooi. Daar het honderd en een hengelaars in geskryf met een en sestige hengelaar wat twee honderd drie en twintig vis kom weeg het met ‘n massa van 153.03kg.
Groep uitslae dan soos volg:
Seniors
1st Hennie Venter 12 vis met ‘n massa van 24.545kg. 365 punte.
2de Fritz Joubert 7 vis met ‘n massa van 11.955kg. 189 punte.
3de Jonatan Gerber 10 vis met ‘n massa van 7.760kg. 177 punte.
Goue Oue Seniors
1st Bokka Gates 7 vis met ‘n massa van 7.910kg. 149 punte.
2de Alf Dovey 6 vis met ‘n massa van 5.735kg. 117 punte.
3de Manie Potgieter 4 vis met ‘n massa van 4.560kg. 85 punte.
Dames
1st Madelein Coetzee 10 vis met ‘n massa van 2.340kg. 123 punte.
2de Lindy Gerber 8 vis met ‘n massa van 2.775kg. 107 punte.
3de Angela Brown 3 vis met ‘n massa van 5.245kg. 82 punte.
Goue Oue Dames
1st Christine Harrington 4 vis met ‘n massa van 0.930kg. 49 punte.
2de Elize Holder 4 vis met ‘n massa van 0.880kg. 48 punte.
3de Lettie Doubell 2 vis met ‘n massa van 1.050kg. 30 punte.
Juniors
1st Thomas van Reede van Oudtshoorn 17 vis met ‘n massa van 3.265kg. 202 punte.
2de Willem Maritz 15 vis met ‘n massa van 4.595kg. 195 punte.
3de Hein Maritz 8 vis met ‘n massa van 1.595kg. 95 punte.
Mini Juniors
1st Daniel van Reede van Oudsthoorn 6 vis met ‘n massa van 1.495kg. 74 punte.
2de Sebastian Stoltz 5 vis met ‘n massa van 1.645kg. 66 punte.
3de Donovin Grobler 3 vis met ‘n massa van 1.205kg. 42 punte.
Swaarste spesies soos volg:
Swaarste Baber gevang deur Fritz Joubert met ‘n massa van 7.720kg.
Swaarste Karp gevang deur Chantelle Sinden met ‘n massa van 5.725kg.
Swaarste Kurper gevang deur Ricardo van Biljon met ‘n massa van 0.245kg.
Swaarste Bass gevang deur Nathan Jansen van Vuuren met ‘n massa van 0.356kg.
Swaarste Geelvis deur Xavier Vos met ‘n massa van 0.800kg.
Hengel Groete tot die 12 de Maart vir ons volgend kompetisie.
Rekord beampte
Anton Prinsloo