Swaarste Karp 4.135kg

Bitter koue weer het die meeste hengelaars tuis laat bly. ons is darem gelukkig om ‘n paar vasberade hengelaars in die klub te hĂȘ, en twee en twintig hengelaars het in geskryf vir die kompetisie. ongelukkig kon slegs twee hengelaars vis aankeer dus is die uitslae soos volg.

Seniors

1st Stefan Visser 4 vis met ‘n massa van 14.730kg. 187 punte.

Goue oue Seniors

1st Dirk Grobler 1 vis met ‘n massa van 2.175kg. 31 punte.

Swaarste Spesie

Swaarste karp gevang deur Stefan Visser met ‘n massa van 4.135kg

Baie geluk aan die wenners met ‘n koue naweek wat voorlĂȘ en vooruitsigte van warmer weer volgende week hoop ons dat die lente vir ons lekker vis gaan bring.

Hengel Groete

Rekord beampte

Anton Prinsloo