Kompetisies hengel seisoen 2021 – 2022
3 Julie 2021 Dag kompetisie wolvekrans klub gronde
14 Augustus 2021 Dag kompetisie wolvekrans klub gronde.
3 – 5 September 2021 Naweek kompetisie wolvekrans klub gronde.
1 – 3 Oktober 2021 Naweek kompetisie wolvekrans klub gronde.
5 – 7 November 2021 Naweek kompetisie wolvekrans klub gronde.
3 – 5 Desember 2021 Naweek kompetisie wolvekrans klub gronde. ( Kers Kompetisie)
7-9 Januarie 2022 Naweek kompetisie wolvekrans klub gronde.
4 – 6 Februarie 2022 Naweek kompetisie wolvekrans klub gronde.
4 – 6 Maart 2022 Naweek kompetisie wolverans klub gronde.
1 – 3 April 2022 Naweek kompetisie wolvekrans klub gronde.
7 Mei 2022 Dag kompetisie wolvekrans klub gronde.
Naweek kompetisie inskrywings om 18h00 Vrydag, begin hengel om 19h00 inweeg Sondag om 12h15.
Dag kompetisie inskrywings om 06H00 Saterdag, begin hengel om 07H00 inweeg om 15H15.
Geen hengel of kamp Donderdag voor ‘n naweek kompetisie nie of hengel of kamp die Vrydag voor ‘n dag kompetisie nie.
Januarie klub kompetisie kan ons lede kamp voor kompetisie maar geen hengel voor aanvang van die kompetisie nie.
Daar sal slegs weg gehengel word indien Wolvekrans hengel klub gronde nie oor genoegsame water beskik nie.
Vier kompetisies is verpligtend (konstitusie reel 4.10). Kan nie vrydag kamp voor dag kompetisie nie. Mag nie ‘n dag voor kompetisie hengel nie.