Stephan Visser Karp 4.920 kg

‘n begin toe getrek met ‘n digte mis kombers wat later verander het in ligte wind en reën tydens die oggend sessie, middag sessie met meer gunstige hengel toestande.

Daar het 52 hengelaars ingeskryf waarvan 12 hengelaars 26 vis kom inweeg het met ‘n totale massa van 38.370 kg.

Uitslae dan soos volg:

Seniors

1st Stephan Visser 6 vis met ‘n massa van 11.940 kg. 179 punte.

2de Albertus Combrink 2 vis met ‘n massa van 6.135 kg. 81 punte.

3de Fritz Joubert 4 vis met ‘n massa van 3.715 kg. 77 punte.

Dames

1st Martie Doubell 1 vis met ‘n massa van 1.890 kg. 28 punte.

2de Lindy Gerber 1 Vis met ‘n massa van 0.980 kg. 19 punte.

Goue Oue Seniors

1st Manie Bouwer 2 vis met ‘n massa van 3.460 kg. 54 punte.

2de Johan Grobler 1 vis met ‘n massa van 0.960 kg. 19 punte.

3de Hannes Kotz’e 1 vis met ‘n massa van 0.655 kg. 16 punte.

Juniors

1st Ethan Swanepoel 2 vis met ‘n massa van 1.305 kg. 33 punte.

Swaarste Spesie

Swaarste karp gevang deur Stephan Visser met ‘n massa van 4.920kg.

So kom ons dan aan die einde van die hengel seisoen baie geluk aan al die wenners tot ons dan weer bemekaar kom in Julie stywe lyne.

Hengel Groete

Rekord beampte

Anton Prinsloo