Met die laaste naweek in Augustus se vinnige koue front het die weer fantasties gelyk vir ons eeste naweek kompetisie. Die weer is nog bitter koud en die vangste getuig daarvan. Daar het honderd twee en twintig hengelaars ingeskryf vir die kompetisie waarvan een en dertig hengelaars kon weeg. Daar is agt en vyftig vis geweeg met ‘n totale massa 65.260kg.

Uitslae is dus as volg:

Seniors

1st Rudy Bouwer 6 vis met ‘n massa van 7.265kg. 132 punte.

2de Gys Goosen 4 vis met ‘n massa van 3.605kg. 76 punte.

3de Walter vd Merwe 3 vis met ‘n massa van 3.975kg. 69 punte.

Goue oue Seniors

1st Tommy Holder 4 vis met ‘n massa van 7.508kg. 115 punte.

2de Koos Grove 5 vis met ‘n massa van 4.020kg. 90 punte.

3de Gerhard Hartzenberg 1 vis met ‘n massa van 4.195kg. 51 punte.

Dames

1st Angela Brown 1 vis met ‘n massa van 2.500kg. 35 punte.

2de Karen Botha 1 vis met ‘n massa van 2.120kg. 31punte.

3de Lindy Gerber 1 vis met ‘n massa van 1.875kg. 28 punte.

Goue oue Dames

1st Elize Holder 3 vis met ‘n massa van 3.675kg. 66 punte.

2de Christine Harington 3 vis met ‘n massa van 2.905kg. 59 punte.

3de Marinda Hartzenberg (besoeker) 1 vis met ‘n massa van 2.825kg. 38 punte.

Juniors

1st Kyle Botha 1 vis met ‘n massa van 3.105kg. 41 punte.

2de George Benadie 3 vis met ‘n massa van 0.975kg. 39 punte.

3de Marusche vd Merwe vis met ‘n massa van 0.470kg. 14 punte.

Mini Juniors

1st Recardo van Biljon 2 vis met ‘n massa van 1.750kg. 37 punte.

Swaarste spesies

Swaarste Baber gevang deur Anton Prinsloo met ‘n massa van 0.190kg.

Swaarste Karp gevang deur Max Nel met ‘n massa van 4.535kg.

Swaarste Bass gevang deur Recardo van Biljon met ‘n massa van 0.990kg.

Baie geluk aan al ons wenners tot ons dan weer ontmoet vir ons naweek kompetisie die 1st tot 3de Oktober hoop om almal daar te sien.

Hengel Groete bly veilig

Rekord beampte

Anton Prinsloo