De wet Dowling Baber 11.940kg

Ons staan alweer einde se kant toe vir die 20 / 21 hengel jaar. April was ons laaste naweek kompetisie vir die jaar met slegs Mei se dag kompetisie wat die jaar sal afsluit.

Vrydag middag het 89 hengelaars kom inskryf vir die kompetisie. Dit was ‘n heerlike warm naweek sonder enige reën of wind wat kon pla soos gewoonlik het daar ‘n feeslike gevoel oor wolvekrans gehang wat almal lekker, kamp en hengel in die natuur.

Sondag 12H00 het die inweeg plaasgevind daar het 35 hengelaar kom inweeg met 168 visse met ‘n massa van 157.935kg.

Uitslae dus as volg:

Seniors

1st Stephan Visser 12 vis met ‘n massa van 20.890kg. 328 punte.

2de Phillip Jansen 21 vis met ‘n massa van 9.350kg. 303 punte.

3de Hennie Venter 7 vis met ‘n massa van 23.245kg. 302 punte.

Goue oue Seniors

1st Koos Grove 14 vis met ‘n massa van 8.490kg. 224 punte.

2de Bokka Gates 5 vis met ‘n massa van 11.230kg. 162 punte.

3de De Wet Dowling 3 vis met ‘n massa van 13.100kg. 161 punte.

Dames

1st Lindy Gerber 3 vis met ‘n massa van 2.750kg. 57 punte.

2de Adelein Grobler 2 vis met ‘n massa van 1.670kg. 36 punte.

3de Madelene Coetzee 1 vis met ‘n massa van 0.545kg. 15 punte.

Goue oue Dames

1st Lynette Kotze 2 vis met ‘n massa van 6.680kg. 86 punte.

2de Lettie Doubell 5 vis met ‘n massa van 1.810kg. 68 punte.

3de Erika Pieterse 5 vis met ‘n massa van 1.685kg. 66 punte.

Juniors

1st Willem Maritz 3 vis met ‘n massa van 2.330kg. 53 punte.

2de Nathan Jansen van Vuuren 1 vis met ‘n massa van 0.275kg. 12 punte.

Mini Juniors

1st Louize – Mari Grobler 4 vis met ‘n massa van 1.360kg. 53 punte.

2de Donovin Grobler 3 vis met ‘n massa van 1.265kg. 42 punte.

3de Quinton Grobler 3 vis met ‘n massa van 1.135kg. 41 punte.

Swaarste Spesies

Swaarste Baber gevang deur De Wet Dowling met ‘n massa van 11.940kg.

Swaarste Karp gevang deur Hennie Jacobs met ‘n massa van 5.725kg.

Swaarste Geelvis gevang deur James Pieterse met ‘n massa van 0.820kg.

Swaarste Kurper gevang deur Willem Maritz met ‘n massa van 0.050kg.

Swaarste Bass gevang deur Phillip Jansen met ‘n massa van 0.655kg.

Baie geluk aan al ons wenners Mei sal ‘n dag kompetisie wees op Wolvekrans hengel klub gronde.

Hengel Groete tot weersiens

Rekord Beampte

Anton Prinsloo