Alhoewel dit ‘n lekker dag koel oggend was het 74 hengelaars opgedaag vir die eerste komptisie vir die 2021/ 2022 hengel seisoen. Dit was lekker windstil dag maar nie te min het hengelaars hard gewerk om ‘n vis aan die lyn te kry.
Die uitslae as volg:
Seniors
1ste Walter vd Merwe 1 vis met ‘n massa van 0.890kg. 18 punte.
2de Max Nel 1 vis met ‘n massa van 0.665kg. 16 punte.
Goue oue Seniors
1st Manie Bouwer 1 vis met ‘n massa van 0.820kg. 18 punte.
Swaarste Spesie
Swaarste karp gevang deur Walter vd Merwe met ‘n massa van 0.890kg.
Baie geluk aan die drie wenners hul het punte op die bord ons hoop ons vang beter volgende maand.
Hengel Groete
Rekord beampte
Anton Prinsloo