Johnny Sinden

Met die feesgety en vakansies wat einde toe staan het daar honderd en sewe hengelaars in geskryf vir die Januarie klub kompetisie via ons Whats-app groep. Dit was die eerste keer wat ons die wyse gebruik het om aan die covid 19 regulasies te voldoen dit het meestal seepglad verloop. Die weer vir die naweek was fantasies met geen reën en meestal windstil sonskyn dae. Nog ‘n eerste , het ons twee rond gaande inweeg stasies gehad wat elke hengelaar se vangste op sy hul standplase kom weeg het.

Daar was agt en vyftig lede wat sewe honderd en elf visse met ‘n massa van 239.5 kg ingeweeg het.

Uitslae is soos volg:

Seniors

1st Phillip Jansen 66 vis met ‘n massa van 26.825kg.

2de Jonatan Gerber 57 vis met ‘n massa van 20.155kg.

3de Hennie Venter 34 vis met ‘n massa van 18.205kg.

Goue Oue Seniors

1st Koos Grove 38 vis met ‘n massa van 9.825kg.

2de Johan Grobler 27 vis met ‘n massa van 6.480kg.

3de Dirk Grobler 14 vis met ‘n massa van 7.355kg.

Dames

1st Anze Liebenberg 47 vis met ‘n massa van 11.235kg.

2de Lindy Gerber 22 vis met ‘n massa van 6.790kg.

3de Angela Brown 19vis met ‘n massa van 6.900kg.

Goue Oue Dames

1st Bettie Grove 60 vis met ‘n massa van 15.875kg.

2de Mary-ann Parter 26 vis met ‘n massa van 10.220kg.

3de Elize Holder 15 vis met ‘n massa van 3.825kg.

Juniors

1st Arno Liebenberg 21 vis met ‘n massa van 4.685kg.

2de Willem Maritz 7 vis met ‘n massa van 1.225kg.

3de George Benadie 6 vis met ‘n massa van 1.250kg.

Mini Juniors

1st Daniel van Reede van Oudtshoorn 4 vis met ‘n massa van 1.300kg.

2de Ruben Goosen 4 vis met ‘n massa van 0.690kg.

3de Liam Sinden 1 vis met ‘n massa van 3.113kg.

Swaarste spesie vangste

Swaarste Baber gevang deur Phillip Jansen met ‘n massa van 5.155kg.

Swaarste Karp gevang deur Johnny Sinden met ‘n massa van 4.490kg.

Swaarste Kurper gevang deur Christiaan Viljoen met ‘n massa van 0.160kg.

Swaarste Bass gevang deur Christiaan Viljoen met ‘n massa van 0.790kg.

Baie geluk aan al ons wenners. Die vogende kompetisie sal ‘n naweek wees vam die 12de tot 14de Februarie op Wolvekrans hengel klub gronde.

Hengel Groete

Rekord beampte

Anton Prinsloo