by Stella Jansen | Sep 27, 2021 | Nuus, Wenners
Met die laaste naweek in Augustus se vinnige koue front het die weer fantasties gelyk vir ons eeste naweek kompetisie. Die weer is nog bitter koud en die vangste getuig daarvan. Daar het honderd twee en twintig hengelaars ingeskryf vir die kompetisie waarvan een en...
by Stella Jansen | Aug 29, 2021 | Wenners
Swaarste Karp 4.135kg Bitter koue weer het die meeste hengelaars tuis laat bly. ons is darem gelukkig om ‘n paar vasberade hengelaars in die klub te hê, en twee en twintig hengelaars het in geskryf vir die kompetisie. ongelukkig kon slegs twee hengelaars vis...
by Stella Jansen | Jul 9, 2021 | Wenners
Alhoewel dit ‘n lekker dag koel oggend was het 74 hengelaars opgedaag vir die eerste komptisie vir die 2021/ 2022 hengel seisoen. Dit was lekker windstil dag maar nie te min het hengelaars hard gewerk om ‘n vis aan die lyn te kry. Die uitslae as volg:...
by Stella Jansen | May 9, 2021 | Wenners
Stephan Visser Karp 4.920 kg ‘n begin toe getrek met ‘n digte mis kombers wat later verander het in ligte wind en reën tydens die oggend sessie, middag sessie met meer gunstige hengel toestande. Daar het 52 hengelaars ingeskryf waarvan 12 hengelaars 26 vis...
by Stella Jansen | Apr 12, 2021 | Wenners
De wet Dowling Baber 11.940kg Ons staan alweer einde se kant toe vir die 20 / 21 hengel jaar. April was ons laaste naweek kompetisie vir die jaar met slegs Mei se dag kompetisie wat die jaar sal afsluit. Vrydag middag het 89 hengelaars kom inskryf vir die kompetisie....