by Stella Jansen | Feb 23, 2021 | Wenners
Chantelle Sinden Karp 5.725kg. Ons Februarie klub kompetisie was gehou van 12 tot 14 Februarie covid regulasies is weer nagekom deur middel van whatsapp inskrywing en elke deelnemer het aanlyn die nodige vraelys voltooi. Daar het honderd en een hengelaars in geskryf...
by Stella Jansen | Jan 16, 2021 | Wenners
Johnny Sinden Met die feesgety en vakansies wat einde toe staan het daar honderd en sewe hengelaars in geskryf vir die Januarie klub kompetisie via ons Whats-app groep. Dit was die eerste keer wat ons die wyse gebruik het om aan die covid 19 regulasies te voldoen dit...